Alabandiet is 'n taamlik seldsame mineraal met chemiese formule MnS. Dit het 'n halietstruktuur en behoort tot die galenietgroep Dit word in epitermale laetemperatuur sulfiedare in mangaanneerslae aangetref. In meteoriete is dit seldsaam.

In Suid-Afrika word dit volop in die Gamsberg-Oos-afsetting (in Boesmanland) aangetref. Dit vorm 16 % (massagewys) van die pelitiese skis.

Verwysings

Kategorie:Sulfiedminerale