Psigopatologie, oftewel afwykende gedrag, is 'n begrip wat verwys na:
'n vertakking van die sielkunde wat geestesiektes bestudeer die voorkoms van belewenisse en gedrag by 'n mens wat op 'n geestesiekte mag aandui
'n Amptelike tipering van geestesiektes word vervat in die DSM van die Amerikaanse Psigiatriese-assosiasie.
Kategorie:Gespesialiseerde geneeskunde