Die Professionele Raad vir Sielkunde, 'n amptelike liggaam van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA), beheer die opleiding, registrasie en beoefening van die professionele Sielkunde in Suid-Afrika. Beroepskategorieë wat gereguleer word, sluit in:

Sielkundiges Intern sielkundiges Studente sielkundiges Geregistreerde beraders Psigometriste Psigotegnici

Raadslede Tot 2008 bestaan die huidige raad uit die volgende lede:

Prof. E M Q Mokhuane - Voorsitter Mnr. W O Shisana - Onder-voorsitter Prof. A Bhana Me. C D Dean Dr. S M Kriegler Prof. G C Lindegger Prof. H G Pretorius Prof. P T Sibaya Me. A S B Smale Dr. T Sodi Me. N Tredoux Dr. R H Wortley Mnr. M L Yodaiken

Kategorie:Gesondheidsorganisasies