Pierre Greeff is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Hy was deel van die Afrikaanse musiekgroep Lukraaketaar en is tans voorsanger van Die Heuwels Fantasties.
Verwysings
Eksterne skakels
Pierre Greeff op LitNet
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Alumni van Hoërskool D.F. Malan, Kaapstad