Die Diola is 'n bevolkingsgroep wat in Gambië, Senegal (Casamance), en Guinee-Bissau woon. Hulle is meestal gevestigde landbouers wat rysaanplantings in die riviergebiede van die Senegambië in stand hou. Onderskeidend in 'n grootliks Moslem-gebied is die Diola meestal Katoliek.
Eksterne skakels
Shrines of the Slave Trade : Diola Religion and Society in Precolonial Senegambia , by Robert Martin Baum, Hardcover (April 1999), Oxford University Press; Les Diolas (in Frans). Diola (in Spaans). Les jeunes Diola face à l'exode rural , Marie-Christine Cormier, Geograph, ORSTOM, CRODT, Dakar, 1984 (in Frans).
Kategorie:Etniese groepe in Gambië Kategorie:Etniese groepe in Senegal Kategorie:Etniese groepe in Guinee-Bissau