Die Lophiodontidae is 'uitgestorwe familie van die onewehoewiges uit die Eoseen van Europa.

Die bevat die genusse Lophiaspis, Lophiodon, Eolophiodon en Paralophiodon. Hulle was in Europa- wat destyds 'n argipel was, die dominante groot blaarvretende herbivore. A new genus of Lophiodontidae (Perissodactyla, Mammalia) from the early Eocene of La Borie (Southern France) and the origin of the genus Lophiodon Cuvier, 1822, Geobios, 48(1), Jan–Feb 2015, bls 25-38

Verwysings

Kategorie:Uitgestorwe soogdiere