HAProxy is vrye en oopbron sagteware wat TCP- en HTTP-gebaseerde toepassings van 'n hoëbeskikbaarheids-lasbalanseerder en -instaanbediener voorsien wat versoeke na meerdere bedieners versprei. Dit is in C geskryf en is bekend daarvoor dat dit vinnig en doeltreffend i.t.v. prosesseerder- en geheueverbruik is.
Verwysings
Eksterne skakels
HAProxy-ondernemingsweergawe Amptelike webwerf van HAProxy Technologies Windows-terugvoeragent vir HAProxy
Kategorie:Sagteware