Die Euarchontoglires is een van vier hooftakke van die moderne Plasentalia, die plasentale soogdiere. Dit word erken as 'n superorde wat die volgende ekstante ordes bevat: Rodentia Lagomorpha Scandentia Dermoptera Primates

Kladogram

Eksterne skakels

Kategorie:Soogdiere