Zalambdalestidae (Gregory en Simpson 1926) is 'n familie van vroeë Eutheria van die Laat-Kryt en moontlik Vroeë Paleoseen van Asië. Hulle is klein klimmende insektivore, waarvan Zalambdalestes die bekendste een is. Die skedel was 40 (Barumlestes) tot 50 mm (Zalambdalestes) lank. Die postkraniale skelet lyk meer soos 'n plasentale skelet as by die Asioryctitheria. Mammals from the Age of Dinosaurs: Origins, Evolution, and Structure Columbia University Press, 2005 ,

Die oorspronklike tandformule was waarskynlik I I I C dP P P P M M M, maar ouer indiwidue van Zalambdalestes verloor dP en P in: Phylogeny of the Primates: A Multidisciplinary Approach, Springer Science & Business Media, 2012 , , bls.34

Kladogram Hallday gee 'n kladogram waarin hierdie familie die susterklade van die Asioryctitheria is.

Ander genus: Anchilestes

Verwysings

Kategorie:Uitgestorwe soogdiere