Die Messerschmitt Me 163 Komet was 'n vuurpyl aangedrewe vegvliegtuig wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Toe die vliegtuig die eerste keer bomwerpers aangeval het, het dit 'n groot vrees by die Geallieerdes ingeboesem omrede dit byna twee keer so vinnig was hulle vegvliegtuie.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Messerschmitt Bf 163B-1a: Item Statistiek Aantal motore 1 Tipe motor Vuurpyl Vervaardiger Walter HWK 509A-1 Kraglewering per motor 1,700 kg stukrag Vlerkspan9,4 m Lengte5,85 m Hoogte2,76 m Vlerkoppervlakte18,5 m2 Maks. opstygmassa4 310 kg Maks. snelheid960 km/h Operasionele hoogte 16 500 m Togafstand 100 km Klimvermoë 5,000 m per minuut Bewapening Twee 30 mm kanonne
duimnael|Sien Stulugturbine aan die neus
Sien ook Lys van vegvliegtuie
Bron Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015.
Kategorie:Vegvliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog