Tortelduif kan verwys na:
Europese tortelduif, 'n duif wat in Europa en die Midde-Ooste voorkom en in suidelike Afrika oorwinter. Gewone tortelduif oftewel Kaapse tortelduif, 'n duif wat in Suider- en Oos-Afrika voorkom. Groot-rooioogtortelduif oftewel grootringduif, 'n duif wat in Afrika suid van die Sahara voorkom. Rooioogtortelduif, 'n duif wat in noordelike Suider-Afrika voorkom.
Sien ook Streptopelia