Dasa of das is ’n Sanskrit-woord wat in antieke Hindoegeskrifte soos die Rigveda en Arthashastra aangetref word.R.P. Kangle (1960), The Kautiliya Arthasastra - a critical edition, Vol. 2 en 3, University of Bombay Studies, Dit beteken gewoonlik "vyand" of "dienaar".Barbara West (2008), Encyclopedia of the Peoples of Asia and Oceania, , bl. 182
’n Derde gebruik, wat verwant is aan die tweede betekenis, is "dienaar van God", "gelowige". Dit kan ook voor ’n naam gebruik word om ’n "dienaar" van ’n geërde persoon of godheid aan te dui.Gregory Schopen (2004), Buddhist Monks and Business Matters, University of Hawaii Press, , bl. 201
In some sommige gevalle is dit vervangbaar met die woorde dasyu en asura, wat albei vertaal word as "demoon", "skadelike bonatuurlike mag", "slaaf" of "barbaar", na gelang van die konteks waarin dit gebruik word.Wash Edward Hale (1999), Ásura in Early Vedic Religion, Motilal Barnarsidass, , pages 159-169
Rigveda 10.22.8 beskryf dasas as onder meer "barbare" wat geen wette het nie, ander oortuigings het en iemand kwaad kan aandoen sonder dat hulle die mens ken. Daar is 'n teorie wat hulle met die Dahae verbind.
Verwysings
Bronne
Kategorie:Hindoeïsme Kategorie:Indo-Ariese tale