duimnael|Serisiet (Magurka, Lae Tatra Slowakye) Serisiet is 'n mineraal. Dit is 'n fynkorrelrige wit kaliummika wat die verweringsproduk van verskeie aluminosilikaatminerale is. Die formule is .

Dit is 'n soort muskoviet wat soms effens met paragoniet gemeng is.

Verwysings

Kategorie:Minerale