duimnael|links|Rotstekeninge by Tsodilo Die Tsodilo-heuwels is geleë in die noordweste van Botswana, naby die Namibiëse grens en die Okavangodelta in die Okavango-distrik. 'n Gebied van ongeveer 4 800 ha rondom die heuwels is in 2001 as 'n Unesco-Wêrelderfenisgebied verklaar. Die gebied bestaan uit massiewe kwartsiet-rotsformasies in die ooste tot 'n droë fossielmeer in die Kalahari-woestyn in die weste. Met meer as 4 500 rotstekeninge het die gebied een van die hoogste konsentrasies van rotskuns ter wêreld.
Sien ook Lys van Wêrelderfenisgebiede
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geskiedenis van Botswana Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Botswana