duimnael|links|Amfiteater in Butrint Butrint is 'n Griekse stad in die suide van Albanië, ongeveer 20 km van die huidige Saranda. Die stad is in die laat Middeleeue verlaat nadat moerasse in die gebied ontstaan het en is in 1992 as 'n Unesco-Wêrelderfenisgebied verklaar.
Sien ook Lys van Wêrelderfenisgebiede
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geskiedenis van Albanië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Albanië