duimnael|links|Fiat Ducato se agterkant Die Fiat Ducato is 'n ligte handelsvoertuig wat ontwikkel is deur die Sevel gesamentlike onderneming tussen Fiat en PSA Peugeot Citroën, vervaardig sedert 1981. Dit was ook verkoop as die Citroën C25, Peugeot J5, Alfa Romeo AR6 en Talbot Express vir die eerste generasie, terwyl die tweede en derde geslagte bemark is as die Fiat Ducato, Citroën Jumper, Peugeot en as die Ram ProMaster vir die derde generasie vir die Verenigde State van Amerika en Kanadese mark sedert 2013.
Eksterne skakels
Ducato