Roodekopjesdam (amptelike naam), in die volksmond bekend as Rooikoppiesdam, is 'n swaartekragtipe betondam geleë in die Krokodilrivier noord van Brits, Noordwes, Suid-Afrika. Dit is in 1986 voltooi en dien hoofsaaklik vir besproeiing asook huishoudelike en industriële gebruik. Die gevaarpotensiaal van die dam is hoog (3).

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika Lys van die riviere van Suid-Afrika

Verwysings Lys van Suid-Afrikaanse Damme van die Departement van Waterwese

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Noordwes