Die Windsordam in KwaZulu-Natal is oorspronklik gebou om oorstromings van Ladysmith deur die Kliprivier te voorkom, maar die opbou van slik het weldra sy doeltreffendheid ingeperk. Die Windsordam is in 1950 in gebruik geneem met 'n kapasiteit van en 'n oppervlakte van . Die damwal is hoog.

Die Qedusizidam verder stroomaf in die Kliprivier is in 1997 voltooi om die taak van vloedbestuur oor te neem.

Sien ook Kliprivier

Verwysings

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal