Arvo Pärt (Esties: [ˈɑrvo ˈpært]; gebore op 11 September 1935) is 'n Estiese klassieke komponis van minimalistiese en gewyde musiek. Hy is die skepper van die styl tintinnabuli wat hy met Für Alina in 1976 ingewy het en wat ook prominent in Spiegel im Spiegel (1978) gebruik is. Sy musiek neem inspirasie by Gregoriaanse gesang.

Verwysings

Sien ook Lys van komponiste

Eksterne skakels

Kategorie:Estiese komponiste Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Lewende mense