Bodiam is 'n dorpie in die Amathole-distriksmunisipaliteit van die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Bodiam is van Bell en van Peddie geleë, naby die mond van die Keiskammarivier. Dit is vernoem na die Bodiam-kasteel in Engeland en was voorheen bekend as Mandy's Farm.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap