Paul Wranitzky (30 Desember 1756 – 29 September 1808) was 'n Morawiese komponis. Hy was die halfbroer van die komponis Anton Wranitzky.
Sien ook Lys van komponiste
Eksterne skakels
Kategorie:Morawiese komponiste Kategorie:Geboortes in 1756 Kategorie:Sterftes in 1808