Anton Wranitzky (13 Junie 1761 – 6 Augustus 1820) was 'n Tsjeggiese komponis. Hy was die halfbroer van die komponis Paul Wranitzky.

Sien ook Lys van komponiste

Eksterne skakels

Kategorie:Tsjeggiese komponiste Kategorie:Geboortes in 1761 Kategorie:Sterftes in 1820