Hobeni is 'n nedersetting in Mbhashe Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.
Ikhaya Loxolo, 'n gemeenskap en plaas vir mense met spesiale behoeftes, is naby die dorp geleë.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap