Carl Philipp Emanuel Bach (8 Maart 1714 – 14 Desember 1788) was 'n Duitse musikus en komponis. Hy was die vyfde kind van Johann Sebastian Bach.
Sien ook Lys van komponiste
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse komponiste Kategorie:Geboortes in 1714 Kategorie:Sterftes in 1788