Johann Christoph Friedrich Bach (21 Junie 1732 – 26 Januarie 1795) was 'n Duitse klawesimbelspeler en komponis. Hy was die seun van Johann Sebastian Bach.

Sien ook Lys van komponiste

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse komponiste Kategorie:Geboortes in 1732 Kategorie:Sterftes in 1795