Bok Radio is 'n Afrikaanstalige radiostasie wat in Kaapstad op 98.9 FM en op die internet uitsaai. Die hoof- uitvoerende beampte is Wimpie van der Sandt.
Bok Radio bedryf die virtuele selfoonnetwerk Boksel.
Op 16 April 2019 onttrek Bok Radio as borg van die Ghoema-musiektoekennings nadat 'n ander borg, MultiChoice, gedreig het om te onttrek vanweë die betrokkenheid van die sanger Steve Hofmeyr by een van die genomineerde musiekvideo's.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Bok Radio op YouTube Bok Radio live
Kategorie:Afrikaanse radiostasies Kategorie:Kaapstad Kategorie:Suid-Afrikaanse radiostasies