Alfred Merrill "Al" Worden (7 Februarie 1932 – 18 Maart 2020; Kolonel, Amerikaanse Lugmag) was 'n Amerikaanse Nasa-ruimtevaarder en ingenieur. Hy was die bevelvoerder van die beheermodule vir die Apollo 15-missie in 1971. Hy is een van slegs 24 persone wat na die maan gevlieg het. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Kolonels Kategorie:Apollo-program Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2020