Le Roux is 'n Afrikaanse van van Franse oorsprong wat algemeen onder Afrikaners voorkom.

Bekende Le Rouxs is:

André le Roux, joernalis en redakteur van Sarie en Afrikaanse digter en skrywer van rubrieke, kortverhale en ’n roman Bernard le Roux (gebore 4 Junie 1989), Suid-Afrikaansgebore Franse rugbyspeler Bertha le Roux-Wahl, Afrikaanse aktrise, tv-sepiekarakter Braam le Roux (1951–2010), predikant en sendeling in die Gereformeerde Kerk Chris le Roux, Afrikaanse liedjieskrywer en sanger Christine Barkhuizen le Roux (18 November 1959 – 2020), Afrikaanse digter en skrywer van kortverhale en romans Doppies le Roux (gebore 28 Maart 1985), voormalige Superrugbyspeler, tans ingenieur Etienne Leroux (13 Junie 1922 – 20 Desember 1989), Afrikaanse skrywer Fred le Roux (1913–1984), Afrikaanse joernalis en eerste redakteur van die tydskrif Sarie Frances le Roux, Afrikaanse skrywer en digter Garth le Roux (gebore 4 September 1955), voormalige eersterangse krieketspeler Ina le Roux Afrikaanse skrywer van Vendavolksverhale Johan le Roux, destyds matriekleerling van Hoërskool Dr. Malan in Meyerton, 'n held gedurende die Henley on Klip-busramp Johnita le Roux, Afrikaanse skrywer van romans, wat die ATKV-prys vir goeie gewilde prosa verower het Karel Wynand le Roux (1882–1978), baanbrekerpredikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Koos Kombuis, (gebore André le Roux du Toit, 5 November 1954, Kaapstad) Afrikaanse musikant, digter en skrywer Leon le Roux, Suid-Afrikaanse akteur en model Mariël le Roux, Afrikaanse romanskrywer Marlene le Roux (gebore 17 September 1934), bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale Ollie le Roux (gebore 5 Mei 1973), Suid-Afrikaanse rugbyspeler en oud-Springbok Pieter (P.K.) le Roux (11 November 1904 – 23 Junie 1985), Suid-Afrikaanse politikus en minister Stephanus Petrus le Roux, (4 Maart 1891 – 25 Januarie 1974), Suid-Afrikaanse politikus en 'n Minister van Landbou Willie le Roux (gebore 8 Augustus 1989), veelsydige Springbokrugbyspeler

Verwysings

Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne