Vusi Nova is 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar van Port Elizabeth, wat in 2013 bekend geword het vir sy album Walk into the Light.

Eerbewyse In 2017 word hy vereer met 'n SAMA-pryse vir sy album Vusi Nova.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici