Senzo Mfundo Vilakazi (gebore 11 Augustus 1988), beter bekend as Kwesta, is 'n Suid-Afrikaanse kletsrymkunstenaar en liedjieskrywer. Hy is in Katlehong, Ekurhuleni, Gauteng gebore.

Eerbewyse In 2017 word Kwesta vereer met vier SAMA-pryse vir sy album Dakar II en Ngud.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse sangers Kategorie:Kletsrymers Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense