duimnael|Voltooide Boaknoop Die boaknoop is in 1996 deur die knoopkenner Peter Collingwood ontwerp. Sy doel was om 'n knoop te ontwerp wat nie losgaan as die punte van die tou naby die knoop afgesny word nie. Die boaknoop kombineer die struktuur en eienskappe van die wurgknoop en die dubbele konstriktorknoop.

Gebruike Die knoop is ideaal om silindriese voorwerpe mee vas te bind.

Soortgelyke knope Soortgelyke knope sluit in: Wurgknoop Dubbele wurgknoop Konstriktorknoop Dubbele konstriktorknoop

Kategorie:Knope