Kirkney is 'n voorstad geleë langs Booysens aan die westekant van Pretoria, Suid-Afrika. Dit word deurkruis deur Van Der Hoffweg.
Sedert September 2013 huisves dit ook Sol-Tech se opleidingsfasiliteite met goed toegeruste werkswinkels.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria