Richard Francis "Dick" Gordon Jr. (5 Oktober 1929 – 6 November 2017; Kaptein, Amerikaanse Vloot), was 'n Amerikaanse vlootoffisier en toetsvlieënier, chemikus en Nasa-ruimtevaarder. Hy is met die Ruimtevaardergroep 3 inname gekeur en was ook deel van Gemini 11. Hy is een van slegs 24 persone wat na die maan gevlieg het; hy was die bevelvoerder van Apollo 12 se beheermodule.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Amerikaanse chemici Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Amerikaanse wetenskaplikes Kategorie:Kapteins Kategorie:Apollo-program Kategorie:Gemini-program Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2017