Bastnäsiet is 'n groep van minerale met algemene formule waarin Ln= La, Ce, Y , Nd en ander lantaniede. Die naam is afgelei van die Sweedse dorp Bastnäs waar dit die eerste keer gevind is.

Afhanklik van watter Ln-metale dit bevat word verskeie minerale onderskei, soos: Bastnäsiet-Ce Bastnäsiet-La Bastnäsiet-Y Bastnäsiet-Nd

Hierde minerale is saam met monasiet die belangrikste bron van lantaniede. Struktuur Bastnäsiet-Ce wat die formule het is die argetipe van die G7-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie. Dit het 'n heksagonale eenheidsel met ruimtegroep P2c en Z=6. Die atoomposisies is: 1993, in Inorganic Crystal Structures bls. 440

O op 12i: (0,3828, 0,3245, 0,1354) O op 6h: (0,109, 0,316,  ¼) C op 6h: (0,29, 0,322,  ¼) Ce op 6g: (0,33941, 0, 0) F op 4f: (⅓, ⅔, 0.051) F op 2a: (0, 0, 0)

Die trigonale karbonaatgroepe () en die seriumatome is in 'n WC-tipe rooster gerangskik. Die fluooratome word in trigonale holtes tussen die seriumatome aangetref. Die seriumatoom het negevoudige omringing in 'n drievoudiggekapte trigonale prisma ()

Verwysings

Kategorie:Minerale Kategorie:Karbonaat- en nitraatminerale