Centurion Gholflandgoed is 'n woongebied van Centurion, Suid-Afrika. Die landgoed is 160 hektaar groot met nagenoeg 860 huise. Die Hennopsrivier loop deur die landgoed. Van die geriewe op die landgoed sluit in: 'n klubhuis met restaurant en konferensiegeriewe, 'n 18 putjie-gholfbaan, tennis- en muurbalbane.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria