Les Marais is 'n woongebied in die noorde van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Mayville in die noorde, Rietfontein in die ooste en Wonderboom-Suid in die noordooste.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng