Hiedie artikel handel oor die voorstad in Pretoria. Vir die voorstad in Kaapstad, sien Tuine, Kaapstad.
Pretoria-Tuine is 'n woongebied in die noorde van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Daspoort in die noorde en Booysens verder noordwes.
Skole Hoërskool Tuine Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine Laerskool Tuine
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika Tuine, Kaapstad, 'n gelyknamige buurt.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria