Eastbourne is 'n groot kusstad in die Engelse Graafskap Oos-Sussex en is sowat 31 km oos van Brighton geleë. Die stad het 'n bevolking van sowat 101 000 en is 'n gewilde vakansiebestemming. Dit was een van die Engelse gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1973.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Engeland