Die 1980 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 1 Maart 1980 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur die Fransman René Arnoux in 'n Renault gewen.

Renuitslag Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte 1 16 René Arnoux Renault 78 1:36:52.54 2 9 2 26 Jacques Laffite Ligier-Ford 78 +34.07 4 6 3 25 Didier Pironi Ligier-Ford 78 +52.49 5 4 4 5 Nelson Piquet Brabham-Ford 78 +61.02 3 3 5 28 Carlos Reutemann Williams-Ford 77 +1 rondte 6 2 6 30 Jochen Mass Arrows-Ford 77 +1 rondte 19 1 7 3 Jean-Pierre Jarier Tyrrell-Ford 77 +1 rondte 13 8 20 Emerson Fittipaldi Fittipaldi-Ford 77 +1 rondte 18 9 14 Clay Regazzoni Ensign-Ford 77 +1 rondte 20 10 6 Ricardo Zunino Brabham-Ford 77 +1 rondte 17 11 7 John Watson McLaren-Ford 76 +2 rondtes 21 12 11 Mario Andretti Lotus-Ford 76 +2 rondtes 15 13 17 Geoff Lees Shadow-Ford 70 suspensie 24 Die res van die veld het uitgeval, en kon dus nie die wedren voltooi nie.

Kategorie:Sport in Johannesburg Kategorie:Suid-Afrikaanse Grand Prix Suid-Afrika