Chatsworth Stadion is 'n multidoelstadion in Durban, Suid-Afrika. Dit word tans meestal vir sokkerwedstryde gebruik en dien as die tuisstadion van die Golden Arrows.

Van 1985 tot hul bankrotskap in 2006 was dit die tuiste van Manning Rangers F.C., die kampioene van die eerste seisoen van Suid-Afrika se Premier-sokkerliga.

Verwysings

Eksterne skakels Foto van die stadion

Kategorie:Geboue en strukture in Durban Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika Kategorie:Sport in Durban