John Brown kan na een van die volgende verwys:

John Brown (1826–1883), koningin Victoria se Skotse dienskneg. John Brown (1800–1859), Amerikaner wat in 1859 'n opstand teen slawerny in Harpers Ferry, Virginia gelei het. John Croumbie Brown (1808–1895), Skotse dominee, hidroloog en botanikus wat belangrike werk in Suid-Afrika gelewer het. John Brown (1735–1788), Skotse dokter wat gesê het dat siekte deur oormatige of onvoldoende stimulasie veroorsaak word.