230px Egon Eiermann

Duitse argitek en meubelontwerper

Gebore 29 September 1904 in Neuendorf, Duitse Keiserryk

Oorlede 19 Julie 1970 (op 65) in Baden-Baden, Duitsland

Skool Modernistiese argitektuur

Beduidende projekte 180px Keiser Wilhelm-herdenkingskerk, Berlyn

180px Duitse ambassade in Washington, DC, VSA

Toekennings en pryse Großer Preis des Bundes Deutscher Architekten (BDA) (Duitsland) in 1968

Lid van die orde Pour le Mérite vir wetenskap en kuns van die Federale Republiek van Duitsland in 1970 Egon Eiermann (* 29 September 1904 in Neuendorf, tans 'n stadsdeel van Potsdam-Babelsberg; † 19 Julie 1970 in Baden-Baden; volledige naam: Egon Fritz Wilhelm Eiermann) was 'n Duitse argitek, meubelontwerper en universiteitsdosent. Hy word as een van die belangrikste verteenwoordigers van naoorlogse modernistiese argitektuur in Duitsland beskou.Egon Eiermann Gesellschaft: Zur Person. Besoek op 16 April 2017 Eiermann het vanaf 1947 tot sy afsterwe in 1970 'n leerstoel in argitektuur op professorale vlak aan die Technische Hochschule Karlsruhe beklee.

Verwysings

Kategorie:Duitse argitekte Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1970