Ernest Borgnine (gebore Ermes Effron Borgnino; 24 Januarie 1917 – 8 Julie 2012) was 'n Amerikaanse film-, televisie-, karakter- en stemakteur, wie se loopbaan oor meer as ses dekades gestrek het.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse Vrymesselaars