Hautot-sur-Seine is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), suidwes van Rouen, met sowat 400 inwoners (2014).

Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Roumare.

Die dorp word as Hotot vir die eerste keer in 1240 beskryf.

Naburige munisipaliteite

Demografie

Verwysings

Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie