Silver Creek Mountain Band is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in die vroeë 1970's in Oos-Londen, Suid-Afrika tot stand gekom het. Die hooflid is Rod Dry, hy hou die groep lewendig deur gedurig goeie musikante aan te stel om deel van die groep te wees. Deur die jare was meer as 30 musikante deel van die groep. Tans bestaan die groep uit omtrent ses professionele musici, en die beskikbaarheid, omstandighede en plek bepaal wie optree by elke geleentheid.

Verwysings

Musiekvideo's Silver Creek Mountain Band – Sprokie van 'n Stadskind op YouTube. Silver Creek Mountain Band – Will The Circle Be Unbroken op YouTube. Silver Creek Mountain Band – Midnight Special op YouTube. Silver Creek Mountain Band – Strab 2011 op YouTube. Sweet Home Chicago, recorded Live @ Smugglers early in 2016 op YouTube.

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe