Senzeni na? (Wat het ons gedoen?) is 'n bekende Xhosa/Zoeloe-volksliedjie.

Tradisioneel is dit veral by begrafnisse gesing, maar in die tyd van apartheid het dit ook 'n politieke betekenis gekry as 'n bekende strydlied teen apartheid. Dit het vele weergawes:

Senzeni na?Sono sethu ubumnyamaSono sethu yinyanisoSibulawayoMayibuye iAfrika.Wat het ons gedoen (om dit te verdien)?Ons sonde is dat ons swart isOns sonde is die waarheidOns word gedoodLaat Afrika terugkeer!

Eksterne skakel YouTube

Verwysings

Kategorie:Apartheid Kategorie:Suid-Afrikaanse volksmusiek