Rosh Pinah (uitspraak: ; vroeër: Lorelei) is 'n myndorp in die suide van Namibië naby die Suid-Afrikaanse grens. Dit is 360 kilometer (220 myl) suid van Keetmanshoop in die ǁKaras-streek geleë. Wes van die dorp is Diamantgebied No. 1, Namibië se hoofbron van diamante. Rosh Pinah ressorteer onder die Oranjemund-kiesafdeling. Die dorp is per pad met Aus verbind.

duimnael|links|Die Oranjerivier naby Rosh Pinah Minerale wat hier ontgin word sluit in: koper, sink, tin, lood en silwer. Soos ander myndorpe in Namibië, het die nedersetting ontstaan toe die myn geopen is. Die dorp word deur die mynoperateur RoshSkor beheer, omdat dit nie oor 'n plaaslike regering beskik nie.

Hoeksteen Gekombineerde Skool en Hoërskool Tsau ǁKhaeb is staatsbeheerde skole in die dorp.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Namibië