Savate-dag word elke jaar op 21 Maart deur die oud-lede van die 32-Bataljon van die Suid-Afrkaanse Weermag (SAW) herdenk. Op 21 Mei 1980 het die eenheid deelgeneem aan die veldslag van Savate in Angola as deel van Operasie Tiro-a-tiro. Tydens die veldslag is die hoofkwartier van FAPLA in Suid-Angola vernietig. 15 Soldate van die eenheid het tydens die veldslag gesneuwel. Kategorie:32-Bataljon Kategorie:Grensoorlog Kategorie:Saadjies
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Savate-dag · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.