Afhanklike persoonlikheidsteuring is 'n persoonlikheidsteuring wat gekenmerk word deur 'n deurdringende en oormatige behoefte om voor gesorg te word. Dit lei tot onderdanige en klouerige gedrag asook skeidingsangs. Dit begin gedurende vroeë volwassenheid en is in 'n verskeidenheid van kontekste toepaslik.

Bronne

Eksterne skakels J. Christopher Perry, M.P.H., M.D., 2005 (Dependent Personality Disorder) Diagnostic Features, Complications, Prevalence, Associated Laboratory Findings MedlinePlus Medical Encyclopedia: Dependent personality disorder

Kategorie:Geestesteurings