'n Paranoïese persoonlikheidsteuring word gekenmerk deur deurdringende wantroue in en agterdog van andere – hul motiewe word as kwaadwillig geïnterpreteer. Hierdie tipe persoonlikheidsteuring begin in vroeë volwassenheid en kom voor in 'n verskeidenheid van kontekste.

Eksterne skakels National Personality Disorder webwerf vir Engeland Articles about Personality Disorders in Web4health webwerf

Kategorie:Geestesteurings